Ons Mix n Eat Vanilla Frosting gee jou daardie perfekte, fluweelsagte versiersel wat maklik smeer en pragtig spuit. Met sy klassieke, romerige vanieljesmaak verander dit enige koek of kolwyntjie in ’n bederf wat professioneel lyk én proe